Kuit, Henali Deep South, 2022 Livrel(ePUB, HTML) 102p. PoetryISBN : 9781928476450 Geruisloos, Ongemerk is 'n aangrypende kortverhaalbundel wat stilisties tussen voorstedelike-realisme en surrealisme wissel. Kuit ondersoek die alledaagse lewe met onverwagte ompaaie, woede en humor.